Grenache noir druiwe is die perlemoen van die binneland. Dis g’n wonder daar word jaarliks swaarde gekruis oor elke tros nie. Die Hoendertande Grenache is...
So oud soos die berge, met herkoms van ‘n land ver hiervandaan, staan die gesogde Pinot Noir stokke met ’n uitsig oor die koel Atlantiese oseaan... Die Hoendertande P...